
Links: 'n aanduiding van Pool of Shiloah. Ons kon ongelukkig nie die bad self sien nie aangesien dit gesluit was maar dit was nogtans 'n eraring om so naby aan so n besonderse plek te wees.Regs: 'n Skildery van 'n soldaat by die gebedsmuur. Dit is baie insiggewend om die talle jong seuns en dogters in uniform met die groot gewere te sien, seker niks ouer as 18 of 19 nie. Laat ons saam met die soldaat bid vir die vrede van Jerusalem, nou meer as ooit.



