
Ons het vandag, 22 Aug, in Tanzania aangekom vanuit Malawi. Ons het gisteraand in Llilongwe geslaap en vanoggend vroeg in die pad geval. Alles gaan baie goed saam met ons behalwe dat ons julle baie mis. Malawi en Tanzania is onbeskryflik mooi, veral Tanzania.
1 comment:
Yes manne!! Dit was lekker om julle te ontmoet en wat `n blessing om te kan deel in God se koninkryk!! Mag die Here julle werklik seën op die pad vorentoe!!
Blessings!! Stefan en die Challengers!!
Post a Comment