Gedruende ons reis het ons verskillende dorpe en villages duergetrek en vir die plekke gebid soos die Here gelei het.Die foto is geneem in Kenia buite een van die villages waar Frankquit vir die twee seuns bid en 'n seen oor hulle uitspreek.
Soos julle kan sien is in die agtergrond is dit natuurskoon en regtig asemrowend maar op sig waarde uiters onderbenut. Ons het ook in die gees verklarings gemaak oor die plek van geestelike sowel as ekonomiese vooruitgang.
No comments:
Post a Comment