Ons het gisteraand, 26 Aug, by Arther 'n vriend van 'n vriend in Dar es Salaam geslaap. Die Here het wonderlik voorsien. Ek en Moos het in Dar es Salaam by Goldstone en sy aanstaande Veronica gebly en hulle het regtig uit hul pad gegaan om ons tyd so aangenaam moontlik te maak. Hulle is vriende van Franquit se vriendin Farajah. Franquit en Daniel het by Filepina gebly. Sunday, August 26, 2007
Day Ten
Ons het gisteraand, 26 Aug, by Arther 'n vriend van 'n vriend in Dar es Salaam geslaap. Die Here het wonderlik voorsien. Ek en Moos het in Dar es Salaam by Goldstone en sy aanstaande Veronica gebly en hulle het regtig uit hul pad gegaan om ons tyd so aangenaam moontlik te maak. Hulle is vriende van Franquit se vriendin Farajah. Franquit en Daniel het by Filepina gebly.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment