
Nolan vertel: "Sondag, 19 Aug, het ons gerys na Victoria waterfalls via woud waar ons 'n trop olifante teegekom het. Dit was amazing. Sondag aand het ons die Zambiese grens oorgesteek en oornag in 'n backpackers. Dit is die eeste keer sedert ons die Kaap verlaat het dat ons in 'n lekker warm bed uitgestrek, uitgestrek kon oornag en die warm stort was 'n verfrissende ervaring.
Ons almal is blakend gesond deur genade en ons hoop julle ook."
No comments:
Post a Comment